Soek jy 'n venue?

Vind die perfekte plek vir jou volgende werkswinkel of kreatiewe samekoms

Solika bied nou ’n versameling handgekose venues in Suid-Afrika – elk met sy eie unieke karakter, stilte, en ruimte om te skep. Of jy ’n kunswerkswinkel, besigheidssaamtrek, of ’n helende retreat aanbied, ons venues is geskep om jou visie tot lewe te bring.

Jou volgende werkswinkel begin met die regte ruimte.

Beskikbare venues

Ontdek ruimtes wat inspireer

Elke venue hieronder is handgekies deur Solika vir sy unieke gees, natuurlike omgewing en vermoë om ware skepping en samekoms te dra. Van rustige rivier-oases tot kreatiewe plaaslokale — hier is plek vir jou volgende werkswinkel of spesiale geleentheid.

Kliek op ’n venue om meer te sien oor ligging, kapasiteit, beskikbaarheid en hoe om te bespreek.

Peaceful Willows

📍 Lanseria

’n Stil, natuurlike oase aan die oewer van die Jukskei. Perfek vir werkswinkels, spesiale geleethede en kreatiewe samekomste.

VESA Venue

📍 Meyerton

’n Ruim en rustieke plaasvenue met ’n oop saal, tuinareas en hout-afwerkings. Ideaal vir groter groepe en beweging-gebaseerde sessies.

Opsoek na meer inligting?

Stuur vir ons ’n Whatsapp-boodskap vir meer besonderhede of om ’n besoek te reël — ons maak dit maklik van daar af.

Gereed vir die kreatiewe reis?

Kontak ons

Sonja Rudman

Copyright © 2025 Solika . All rights reserved