Eksklusief beskikbaar deur ons aanlyn winkelvennoot, The Soul Garden

Al ons produkte, eksklusief beskikbaar by The Soul Garden.

The Soul Garden is ‘n samewerkende aanlyn winkel wat nie net die koop- en betalingsproses vergemaklik nie, maar ook sorg vir vinnige en betroubare aflewerings.

Ons gebruik hierdie platform om ons unieke kuns met die wêreld te deel en om julle, ons kliënte, ‘n lekker en maklike shopping-ervaring te gee.

Koop vandag nog en besit iets wat net jy kan hê!

Hoe werk dit?

Besoek ons aanlyn winkel

Gaan kyk na ons produkte aanlyn op The Soul Garden en verken ons unieke versameling van verf tot handgemaakte kuns.

Blaai & Betaal

Neem jou tyd om deur ons versamelings te werk en seker te maak jy kyk na alles wat jou aandag trek. Sodra jy die perfekte items gevind het, kan jy hulle in jou mandjie laai en die stappe volg om aanlyn te betaal.

Wag vir jou aflewering

Sodra jou bestelling geplaas is, sit terug en ontspan! Jou items sal met sorg verpak en by jou deur afgelewer word. Dis mos nou maklik en lekker gemaklik!

Kyk bietjie na ons reekse

ArtAcryl Kunsvlyt Mediums

Touhalssnoere (Lariats)

Hekelwerk

Handgemaakte Rokkies

Gereed vir die kreatiewe reis?

Kontak ons

Sonja Rudman

Copyright © 2025 Solika . All rights reserved